Dam hoop om by elite-groep aan te sluit

Atletiek
Net 'n klein groepie Namibiërs het reeds vir die Afrika-kampioenskap in Junie in Mauritius gekwalifiseer.
Tielman van Lill
Die 23-jarige middelafstandatleet David Dam is gister in Windhoek deur Namdia met N$50 000 geseën om vandeesweek na Suid-Afrika te vertrek waar hy aan drie byeenkomste sal deelnee
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer