Een van die kunstige foto’s wat Dan Craven die afgelope tyd as lusmaker vir die aankondiging van die fietsfabriek op die plaas by Omaruru gedeel het.
Een van die kunstige foto’s wat Dan Craven die afgelope tyd as lusmaker vir die aankondiging van die fietsfabriek op die plaas by Omaruru gedeel het.

Craven gooi sy gewig agter unieke fabrikaat

Fietsry
Die tweemalige Olimpiër behoort binnekort die amptelike bekendstelling te doen.
Andrew Poolman
Dan Craven se onlangse aankondiging van sy uittrede as fiets­ryer op professionele vlak is bloot die begin van die volgende hoofstuk – wat soos altyd deur sy passie vir die fietssport en vir sy land Namibië aangedryf word.

Craven en sy vennote maak hulle gereed om binne die volgende twee weke hul eerste model van die ­Onguza-handelsmerk van topklas ­Namibies vervaardigde fietse bekend te stel.

“Ek het vir 15 jaar die droom van professionele fietsry in Europa nagejaag, maar met die aanbreek van die einde van my eerste loopbaan het ek myself afgevra, wat is die sin daarvan om in die eerste plek ’n professio­nele ryer te wees? Het dit saakgemaak? Wat kan ek nou volgende doen? Wat moet ek nou doen?

“Dit sou vir my maklik wees om sy invloed, voorreg en sigbaarheid vir ’n goeie doel te gebruik. As ek dit nie doen nie, hoekom het ek in die eerste plek hierdie dinge verkry?” het hy die afgelope dae in die sosiale media ­gefilosofeer.

“’n Idee het in 2010 by my ontstaan, wat 12 jaar geneem het om te ­verwesenlik, maar nou is dit uiteinde­lik hier en tyd om met die wêreld te deel.

“Met die hulp van vele groot name in fietsry het ons ’n werkswinkel in my tuisdorp Omaruru opgerig waar fietsrame vervaardig word – waar ­Namibiërs wêreldgehalte fietse uit staal vervaardig.”

Craven (Olimpiese padfietsryer in Londen 2012 en Rio 2016) is deur hierdie projek aangedryf en gemoti­veer om ook die Namibiese kwalifiseerder vir die 2020 Olimpiese Spele in Tokio te word, waarin hy geslaag het en waar hy juis op só ’n fiets die bekendmaking op ’n wêreldwye ­platform wou doen.

Covid-19 het hom egter verlede jaar op die laaste oomblik van dié geleentheid ontneem.

“Ons moes gevolglik terugkeer tekenbord toe. Het die wêreld rêrig nog ’n handelsmerk van fietse nodig? Nee. Maar my tuisdorp Omaruru het wel.

“Namibië is ’n land van talentvolle skeppers wat in werke met lae waarde vasgevang is. Vele sukkel om werk buiten plaaswerk te vind. Om wêreldgehalte fietse uit staal te hou, is ’n hoë­waarde bedryf wat die gehalte van vakmanskap ewenaar.

“Van die begin af het ek geweet ons kan staalfietsrame so goed soos enige ander ter wêreld bou. Maar dit het duidelik geword dié eienskap is op sigself nie genoeg nie.

“Watter prentjie kom by jou op wanneer jy die term ‘Afrika-fiets’ hoor? Heel mootlik dink jy nie aan ’n luukse, wêreldklas fiets nie. En jy is nie die enigste nie.

“Ons moet die manier verander hoe mense dink aan produkte uit Namibië, en Afrika in geheel. Noem ’n luukse handelsmerk uit die Afrika-­vasteland? Ons het ’n groot taak voor ons.

“Ons eerste fietsbouers, Petrus Mufenge en Sakaria Nkolo, bou op ’n stowwerige plaas in Namibië wêreldklas staalraamfietse. Dis dalk die laaste plek waar jy verwag het iets uitsonderlik vandaan sou kom, maar ons doen dit.”

Op die webblad https://onguza.com (’n Himba/Herero verwysing na “die groot uitspansel van woestyn daar buite”) word reeds fyner detail uitgestippel oor hoe hierdie spesiale fietse bestel, betaal en verskeep kan word. Enige nuusverwikkelinge sal ook op Twitter (@onguzabicycles) gedeel word.

Kommentaar

Republikein 2024-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Currency: GBP to NAD 23.09 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.38 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.87 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.81 | USD to KES 129.48 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.39 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 351.20/OZ UP +0.54% | Copper US$ 4.86/lb UP +2.28% | Zinc US$ 2 989.30/T DOWN -0.71% | Brent Crude Oil US$ 82.74/BBP DOWN -0.0132 | Platinum US$ 1 035.22/OZ UP +3.38% Sport results: Premier League: Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.09 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.38 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.87 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.81 | USD to KES 129.48 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.39 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 351.20/OZ UP +0.54% | Copper US$ 4.86/lb UP +2.28% | Zinc US$ 2 989.30/T DOWN -0.71% | Brent Crude Oil US$ 82.74/BBP DOWN -0.0132 | Platinum US$ 1 035.22/OZ UP +3.38%