Annual Ace-gholfdag vet pret saam met Uitspeel
Die eerste Annual Ace-gholftoernoei ten bate van die African Child Development Trust het gister by die Windhoek Buitekluboord onder die tema "Put for Progress" plaasgevind. Johan en Hennie Geldenhuys (links), Alida Hill en Jaco van Reenen (regs) was saam met Uitspeel se dinamiese duo, Henriette Lamprecht en Jo-Maré Duddy (middel) deel van pretdag waaraan 21 spanne deelgeneem het. Lees meer op vandag se bladsy 3 van Sport Wrap en foto's van die wenners sal in Maandag se uitgawe verskyn. Foto Annemarie du Toit


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie