Akkuraatheid tel teen RSA se bestes
Jaggeweerskiet
                                    
                                                            Sestien uitgesoekte skuts van die Namibiese Jaggeweerskietvereniging (NHRSA) neem tot Sondag naby George in die Suid-Kaap teen die Proteas aan die Eden Ope deel. 
’n Nasionale span, ’n .222/.223-span asook Presidentspan sal die Namibiese aanslag teen Suid-Afrika se room aanvoer.
Die spanne:
Nasionale span: Francois Marais senior, Strydom van der Wath, Morné Louw, Michael Barlow, Francois Marais junior en Luandre Benade.
.222-.223-span: Johan Wessels, Wittes Marais, Francois Marais senior, Worsie Marais junior, Tabby Barnard, Strydom van der Wath en Ferdinand Schnaitmann (reserwe).
Presidentspan: Johannes Marais, Wilhelm Loubser, Hermanus du Toit, Bradley Jarmann, Marius Louw, Stefan Louw en Basjan van der Merwe.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie