LEKKER: Die Fork n Nice-kostrokkie in Swakopmund, deur Estelle de Swardt vasgevang.
BESOEKER: Mogamat Salie Saban het dié besoeker by The Raft in Walvisbaai afgeneem.
STRAND: Nicci Koegelenberg het dié foto op ’n strand in Gordonsbaai tydens 'n Desembervakansie geneem.
KLEURVOL: ’n Reënboog op ’n plot buite Windhoek word, deur Santie Kruger geneem.
TOEGEGROEI: Dié vreemde gebou is deur die Namibiër Suzaan Mostert tydens 'n onlangse besoek aan Maleisië gekiek.
LANGNEK: Liza Vermaak het dié kameelperd in die Chobe Nasionale Park in Botswana teëgekom.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie