Kunssinnig 27 Junie 2025
Leerlinge van die Oshakati Primêre Skool het vandeesweek die Nasionale Kunsgalery besoek en is só aan die kunste blootgestel.
• ’n Afvaardiging van die Ombedja Yehinga-organisasie (OYO) het die Theatre for Change in Malawi in samewerking met die Franse organisasie, Institut Francis, besoek.
• Die keramiek-kunstenaar Xammi bied Dinsdagaand ’n praatjie aan by die Bellhaus-galery in die hoofstad vanaf 06:00 tot 09:00.
• Sjef Siobhan Dammert bied ook op 19 Julie vanaf 12:30 ’n fermentasie werkswinkel aan by die Bellhaus-galery.
• ’n Groepuitstallingdeur plaaslike kunsstudente getiteld ‘Moment in Time - a Visual Voyage’ open Saterdag om 17:00 by die Woermannhaus Kunsgalery op Swakopmund.
– [email protected]

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie