Taksman blaas in Nida se nek
Uitstaande belasting beloop glo N$26 miljoen
NamRA het die afgelope maande genadelose belastinginvorderingstaktieke aangeneem, veral teenoor maatskappye wat nie verpligtinge nakom nie en diegene wat daarvan verdink word dat hulle belastingbedrog pleeg.
Jemima Beukes – Die land se belastingagentskap het sy greep op die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) oor uitstaande belasting verstewig.Ons susterkoerant Na
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie