Skuld: Begin met ’n plan, al is dit hoe klein
Finansiële probleme los nie vanself op nie.
Namibiërs se finansiële kennis is nie noodwendig sleg nie, maar ons finansiële gedrag is egter 'n groot probleem. Francois Brand van Fin Fit Investments, 'n maatskaplike onderneming om finansiële welstand by mense en in hul huishoudings vas te lê, gee antwoorde op kwelvrae.
VRAAG: In jou ervaring, wat het gemaak dat ons is waar ons is en mense geweldig finansieel swaarkry? ANTWOORD: Ek glo daar is nie net één rede nie – dis ’n kombinasie van ver
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie