Reuse-uraanmyn brei uit
Positiewe kontantvloei binne vyf jaar verwag
Die Husab-uraanmyn vaar goed op die gebied van veiligheid terwyl die myn fokus op uitbreiding, groter beleggings en verhoogde produksie.
Die reusebelegging van US$5 miljard om die wêreld se derde grootste uraanmyn, en grootste oopgroef-uraanmyn, te koop en te bou, vorder goed vir China General Nuclear Power Group (
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie