Reuse-goudmyn skep afwagting
Werksgeleenthede wink vir bedryf
Osino Resources en Shanjin International verkies werksoekers wat deur die ministerie van justisie en arbeidverhoudinge geregistreer is.
Terwyl die vroeë skietwerk op die Twin Hills-terrein – waar ’n nuwe reuse- oopgroefgoudmyn oor die volgende twee jaar gebou gaan word – skuddings veroorsaak, skep dit afwagt
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Stephanus Gerber
M.a.w., Die geld gaan Sjina toe en Namibia kry 'n paar werkgeleenthede, dis al! So bly Namibia maar net 'n "gebruikte" landjie in Afrika! Ag shame, wat 'n jammerte!
Stephanus Gerber
Stephanus Gerber Nou M.a.w., Die geld gaan Sjina toe en Namibia kry 'n paar werkgeleenthede, dis al! So bly Namibia maar net 'n "gebruikte" landjie in Afrika! Ag shame, wat 'n jammerte!