FAILED INVESTMENT: French automaker PSA Automobiles SA is demanding N$80 million back from the Namibian government after its jointly-owned assembly plant failed to take-off.
FAILED INVESTMENT: French automaker PSA Automobiles SA is demanding N$80 million back from the Namibian government after its jointly-owned assembly plant failed to take-off.

Peugeot dagvaar staat vir N$80 m.

Yandi Du Plessis
Ogone Tlhage

Die Franse motorvervaardiger PSA Automobiles SA dagvaar die Namibiese regering vir sy onvermoë om die maatskappy toe te laat om in die Suider-Afrikaanse mark mee te ding, wat effektief tot die maatskappy se ondergang gelei het.

Die motorvervaardiger is ’n vennoot in ’n monteeraanleg op Walvisbaai en besit ’n 51%-aandeel, terwyl die regering die oorblywende 49% in die gesamentlike onderneming Peugeot Opel Assembly Namibia (POAN) besit.

PSA se aanvanklike bydrae tot die aandelekapitaal van POAN was €876 000 (N$17,5 miljoen), en die Namibiese Ontwikkelingskorporasie (nou die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië) se bydrae was N$12,7 miljoen – elke bedrag in verhouding tot hul onderskeie aandeelhouding.

Die motorvervaardiger het gesê hy het al sy verpligtinge ingevolge ’n beleggingsooreenkoms nagekom om meer as 150 voertuie te monteer.

Na verwagting sou die aanleg ’n teikenvolume van 5 000 eenhede teen 2020 bereik om aan die Suider-Afrikaanse Doeane-unie (Sacu) se vraag te voldoen.

Die Opel Grandland X en Peugeot 3008 was die eerste produkte van hierdie fabriek, terwyl ander veronderstel was om te volg.

PSA GEHOORSAAM OOREENKOMS

“In die besonder het [PSA] – tot op hede – alle redelike pogings aangewend om die monteerprosesse van POAN in ooreenstemming met daardie sakeplan te implementeer, deurdat die eiser gehelp het met die ontwerp, konstruksie, toetsing en installering van die gereedskap vir die montering van voertuie by die aanleg,” lui die Franse motorvervaardiger se eisbesonderhede.

“[PSA] voer aan dat Namibië ’n ondertekenaar is en die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC)-verdrag, insluitend die SADC-handelsprotokolle, bekragtig het. Die verweerders kon ook die bepalings van handelsprotokol in die SADC-streek gebruik het om verder aan hul verpligtinge ingevolge die beleggingsooreenkoms te voldoen.”

Die regering het – as ’n lid van Sacu – nie die oorgrensbeweging van goedere vanaf POAN binne die unie gefasiliteer nie en het versuim om voorwaardes van billike mededinging in die gemeenskaplike doeanegebied te bevorder en beleggingsgeleenthede vir POAN te vergroot, lui die eisbesonderhede.

As ’n Sacu-lidstaat het die Namibiese regering ook nie beskerming vir POAN as ’n jong onderneming verseker nie, het PSA aangevoer.

“[Die Namibiese regering het] nie die vereiste stappe geïmplementeer en/of geneem wat aan POAN en/of sy produkte enige beskerming sal bied wat in artikel 26 van die Sacu-ooreenkoms beoog word nie,” het PSA gesê.

KAN NIE MEEDING

PSA het glo die regering ingelig dat hy nie op gelyke voet met ander voertuigmonteringsaanlegte in Sacu kan meeding nie omdat hy nie vrystelling van normale heffings en belasting op die uitvoer van voertuie uit Namibië en SADC-lidlande, Namibië ingesluit, geniet nie.

Sonder die implementering van die skema om belastingkwytskelding aan te spoor, kon POAN nie meeding teen voertuie wat deur ander vervaardigers verskaf is nie, het hy gesê.

Die maatskappy het verder beweer sonder dié verkope sou die aanleg nie in staat wees om [PSA] te betaal vir die voertuigkomponente wat gedeeltelik monteer aan POAN verskaf is nie, terwyl dit ook nie sy normale bedryfsuitgawes in die gewone loop van POAN se sake kan voortsit nie.

“Daarbenewens is POAN steeds nie in staat om sulke voertuie op ’n vryhandelsbasis na Suid-Afrika uit te voer nie aangesien die [Namibiese regering] versuim het om die nodige vrystelling van alle aksyns- en doeaneregte, belasting of heffings met betrekking tot die uitvoer van voertuie na Suid-Afrika en ander lidlande van die Sacu- en SADC-gebiede te verseker,” het PSA gesê.

Volgens die Franse voertuigmaatskappy is N$79,9 miljoen aan hom verskuldig as gevolg van sy onwinsgewende belegging in Namibië wat bestaan uit aanvanklike aandelekapitaal ter waarde van ongeveer N$17 miljoen, navorsings- en ontwikkelingskoste van N$14 miljoen en onbetaalde fakture van altesaam N$48,9 miljoen.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.25 | EUR to NAD 19.93 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.67 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.18 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.68 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 288.80/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.45/lb DOWN -0.0123 | Zinc US$ 2 921.60/T UP 1.64% | Brent Crude Oil US$ 84.29/BBP DOWN -0.0276 | Platinum US$ 947.21/OZ UP +1.33% Sport results: LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.25 | EUR to NAD 19.93 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.67 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.18 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.68 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 288.80/OZ DOWN -0.0011 | Copper US$ 4.45/lb DOWN -0.0123 | Zinc US$ 2 921.60/T UP 1.64% | Brent Crude Oil US$ 84.29/BBP DOWN -0.0276 | Platinum US$ 947.21/OZ UP +1.33%