• Tuisblad
  • Sake
  • #PasIn: Tsumeb-smelter: Verkoopstransaksie goedgekeur
Foto Dundee Precious Metals
Foto Dundee Precious Metals

#PasIn: Tsumeb-smelter: Verkoopstransaksie goedgekeur

Augetto Graig
Die Kanadese genoteerder onderneming Dundee Precious Metals het pas in Toronto aangekondig dat die verkoop van sy belang in die Tsumeb-smelter aan 'n filiaal van Sinomine Resource Group deur die Namibiese Mededingingskommissie (NaCC) goedgekeur is. “Die verkoop is op koers om soos beplan in die derde kwartaal van 2024 te sluit, onderhewig aan die voltooiing van die dokumentasie rakende die hersiene koopprys en voorgestelde tolreëling,” sê Dundee.

Die NaCC het die goedkeuring bevestig.

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer