• Tuisblad
  • Sake
  • #PasIn: Trustco kry groenlig vir Lafrenz-ontwikkeling
No Image Caption

#PasIn: Trustco kry groenlig vir Lafrenz-ontwikkeling

Ogone Tlhage
Trustco se omgewingsklaringsertifikaat (ECC) vir die ontwikkeling van 157 hektaar in die Lafrenz-nywerheidsgebied is hernu is.

Dit baan die weg vir die maatskappy se toekomstige beplande eiendomsontwikkelings.

"Ons is opgewonde oor die hernuwing van die ECC vir die Lafrenz-nywerheidsgebiedontwikkeling. Ons standvastige toewyding aan nakoming en verantwoordelike groei dryf ons toewyding om die hoogste omgewingsstandaarde te handhaaf. Gedetailleerde beplanning en voorbereidings vir die volgende fase van die Lafrenz-eiendomsontwikkeling is reeds in volle gang," het die uitvoerende hoof van Trustco Properties, Le-Hugo Van Rooyen, gesê.

Kommentaar

Republikein 2025-08-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer