PAS IN: Katuka bemagtig sake-, professionele vroue
Die eerste sessies van die Katuka-mentorskapprogram vir 2023 het op 2 en 3 Februarie in die Capricorn-gebou in Windhoek plaasgevind.
‘n Groep van 46 mentors en kandidate het die programme se reis van selfontdekking en bemagtiging aangepak.
Die Katuka-mentorskapprogram bestaan reeds vir 22 jaar en Bank Windhoek is die afgelope vier jaar die borg.
Tot dusver het 459 entrepreneurs en sakevroue die program voltooi.
#RepNuus

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie