Nored: Regshoof se man kry tender van N$61 m.
Pakote soek antwoorde oor Nakashole se skorsing
Die ooreenkoms het wenkbroue laat lig, nie net weens die potensiële botsing van belange nie, maar ook omdat dit op 'n Saterdag onderteken is, toe Nored se kantore gesluit was.
Net vyf dae voordat hy as waarnemende uitvoerende hoof van die noordelike kragverspreider Nored bedank het, het Toivo Shovaleka ’n maatskappy wat besit word deur die man van Nore
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie