OUT: Mihe Gaomab II. 
PHOTO: FILE
OUT: Mihe Gaomab II. PHOTO: FILE

Nida en hoof se paaie skei ná uitbetaling

Geskors weens swak prestasie
Gaomab se prokureurs het glo voorgestel dat die maatskappy die drie oorblywende jare van sy kontrak ten volle uitbetaal, maar die direksie het die voorstel verwerp.
Yandi Du Plessis
Nuusredaksie - Die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) se direksie het ingestem om sowat N$600 000 aan sy geskorste uitvoerende hoof, Mihe Gaomab II, uit te betaal.

Sebby Kankondi, die direksievoorsitter, het bevestig dat Gaomab die maatskappy verlaat het, maar wou nie in die fyn besonderhede van die skikkingsooreenkoms deel nie.

“Nida, as ’n staatsentiteit, behoort nie ’n probleem te hê om die volledige besonderhede bekend te maak wat jy of die publiek moet weet nie, maar ek is seker mnr. Gaomab wil - net soos ek en jy - sy privaatheid hê. Daarom is dit beter as jy hom kontak vir die besonderhede. Ek kan nie die las dra van die skending van vertroulikheid nie,” het hy Sondag gesê.

Gaomab het nie op navrae gereageer nie.

Hy is in Januarie geskors weens beweerde swak prestasie nadat sy proeftydperk drie keer verleng is.

Die kern van die direksie se misnoeë is Gaomab se beweerde versuim om ’n geïntegreerde sakeplan te ontwikkel en te verseker dat dit gereed is vir goedkeuring. Hy het ook die taak gehad om ’n lening van N$100 miljoen te bekom, waarvoor die regering ’n waarborg moes verskaf.

Gaomab is verder daarvan beskuldig dat hy versuim het om bates en personeel van die Namibia Development Corporation (NDC) en die Offshore Development Corporation (ODC) behoorlik na Nida oor te dra. NDC en ODC het met Nida saamgesmelt nadat die kabinet dit in 2015 goedgekeur het.

UITDAGINGS

Nida se finansiële uitdagings het sake vererger, met sy versuim om werknemers se mediesefondsbydraes te betaal as voorbeeld.

’n Jaar gelede het Nida die Namibia Health Plan (NHP) se mediese fonds sowat N$700 000 geskuld.

Gaomab, wat ook as uitvoerende hoof van die Namibiese Mededingingskommissie (NaCC) gedien het, is in April 2021 as Nida se hoof aangestel. Vanaf Oktober 2022 is sy proeftydperk vir ’n derde keer verleng nadat hy gedurende die eerste twee nie die mas kon opkom nie.

Die eerste proeftydperk van ses maande het in Oktober 2021 geëindig, met die raad wat na bewering ontevrede was met sy prestasie.

Daar is toe ingestem tot nog twee proeftydperke, waarvan die jongste in Oktober 2022 geëindig het.

Nida-binnestanders het gesê Gaomab se prokureurs het voorgestel dat die maatskappy die drie oorblywende jare van sy kontrak ten volle uitbetaal, maar die direksie het die voorstel verwerp.

VERTROULIKHEID GESKEND

Die partye het toe ingestem tot ’n uitbetaling gelykstaande aan ses maande van sy bedankingskennisgewing.

Na bewering was die direksie ontevrede dat Gaomab in die geheim sommige van sy vergaderings opgeneem het, en dit gaan deel wees van die dissiplinêre verhoor teen hom.

“Dit is ’n skending van vertroulikheid, so daar was ’n kans dat hy afgedank sou word. Hy was dus proaktief om eerder ’n uitbetaling voor te stel, waartoe die direksie ingestem het omdat die skorsing te lank word en mense net wil aanbeweeg en normaliteit by die maatskappy herstel,” het ’n ander amptenaar gesê.

- [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.85 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.46 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.46 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.25/OZ UP +0.58% | Copper US$ 4.60/lb UP +0.69% | Zinc US$ 2 927.40/T UP 0.29% | Brent Crude Oil US$ 84.45/BBP DOWN -0.0025 | Platinum US$ 989.35/OZ UP +0.41% Sport results: Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.85 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.46 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.66 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.46 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77539.13 Up +0.47% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1733.43 Up +1.10% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13478.23 Up +0.44% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.25/OZ UP +0.58% | Copper US$ 4.60/lb UP +0.69% | Zinc US$ 2 927.40/T UP 0.29% | Brent Crude Oil US$ 84.45/BBP DOWN -0.0025 | Platinum US$ 989.35/OZ UP +0.41%