NBC staar aantygings van kopieregskending in die gesig
e.tv oorweeg regstappe
Die Suid-Afrikaanse uitsaaier het die reg voorbehou om siviele eise vir skadevergoeding aanhangig te maak en strafregtelike of regulatoriese klagtes by relevante owerhede in te dien.
Die Suid-Afrikaanse uitsaaier e.tv het die Namibiese Uitsaaikorporasie (NBC) van onder meer kopieregskending beskuldig.Dit na aanleiding van die beweerde ongemagtigde uitsending va
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie