Namcor se skuld in 2024 al meer as N$3 miljard
Jare van beweerde wanbestuur
Die oliemaatskappy se skuld verlede jaar is onder meer toegeskryf aan die ooraankoop van petroleumprodukte bo markaanvraag.
Die nasionale oliemaatskappy Namcor het erken hy ervaar 'n verdiepende finansiële krisis wat veroorsaak is deur jare van beweerde wanbestuur, operasionele swakhede en buitens
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie