Miljoene glo herlei na persoonlike rekeninge
Brandstof van N$380 m. op krediet verskaf
Enercon is 75% in privaat besit van die Elindi-broers, terwyl 25% aan August 26 Holdings behoort – die kommersiële beleggingsarm van die ministerie van verdediging.
Hoofredaksie – Ondersoeke deur die Finansiële Intelligensiesentrum (FIC) het na bewering verskeie saketransaksies, insluitend meer as N$60 miljoen wat die nasionale oliemaatskap
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie