Meatco ly inkomsteverlies van N$757 m.

Droogte verminder deurset van beeste
Tegnies gesproke het Meatco winsgewend gebly, grootliks danksy N$186 miljoen in staatsubsidies wat as bedryfsinkomste erken is.
Sonja Smith
Onafhanklike ouditeure het ernstige kommer uitgespreek oor Meatco se vermoë om bedrywighede voort te sit nadat dié semi-staatsonderneming ’n ineenstorting van N$757 miljoen in
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-28

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer