Kerke, liefdadigheid móét voldoen aan wet

Geldwassery onder vergrootglas
Kerke en niewinsgewende organisasies moet in lyn wees met die wet op finansiële intelligensie of die gevolge dra.
Nikanor Nangolo
Bank of Namibia (BoN) se sentrum vir finansiële intelligensie (FIC) het sy beroep op niewinsgewende organisasies, insluitend geloofsgebaseerde organisasies herhaal om aan al die v
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer