GIPF hou voet by stuk oor nuwe hoof

'Yslike toeval'
GIPF dring aan alle voorgeskrewe prosedures is vir die aanstelling van sy nuwe uitvoerende hoof gevolg.
Iréne-Mari van der Walt
Hoofredaksie - Trustees vir die staat se pensioenfonds (GIPF) hou vol dat die aanstelling van Martin Inkumbi as dié fonds se uitvoerende hoof aan die einde van verlede jaar volgen
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer