Chinese het groen energieplanne vir Walvis
Bedryf lok al hoe meer belangstelling
Planne vorder landswyd met groot beleggings op die horison.
Die Chinese miljardêr Zhang Lei was verlede maand in Windhoek om senior regeringsamptenare te ontmoet om planne te bespreek om ’n megagroen-ammoniakprojek aan die kus op te rig.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie