Bipa: Sperdatum vir openbaarmaking wink

Deregistrasie vanaf 16 Mei
Die vereiste om begunstigde eienaarskap bekend te maak het ten doel om finansiële misdaad te bekamp en Namibië se finansiële stelsel teen onwettige kontantvloei te beskerm.
Brigitte Weidlich
Die Owerheid vir Sake- en Intellektuele Eiendom (Bipa) sal vandeesmaand geleidelik begin om maatskappye te deregistreer wat versuim het om aan die statutêre vereistes vir openbaar
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer