Net ‘n hand vol Namibiërs in Varsity-geselskap

Rugby
Namibiërs het vanjaar weer beperkte blootstelling in die buurland se hoëprofiel studentetoernooi gekry.
Andrew Poolman
Net vyf Namibiese rugbyspelers het hulle in spelersgroepe bevind van die agt Suid-Afrikaanse universiteitspanne wat in die pas afgelope Varsitybekerreeks meegeding het.Die haker en
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer