Grense oorgesteek met Kaapse toer vir Suiderhof

Skolerugby
Die gemengde o.12- en o.13-groep sal komende naweek vier wedstryde by 'n toernooi op Stellenbosch speel.
Andrew Poolman
Suiderhof Primêre Skool se rugbyspan is gereed om geskiedenis te maak wanneer hulle hul eerste buitelandse toer in onlangse jare aanpak.In ’n betekenisvolle mylpaal vir die skoo
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer