Woord van die week

lusifer s.nw., lusifers. (verouderd) Ook lucifer. Vuurhoutjie: Meester (het) woer-woertjies en klappertjies en lusifers van verskillende kleure uitgedeel, en daar was 'n joligheid
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer