Woord van die week

jou lyf ’n lekker tyd gee: idiomatiese uitdrukking

(streektaal) (Suidwestelike Afr. ? Kaaps)

Iets geniet: Ná ’n halfuur is almal dik gerook in die wendyhuis. Cobie weet nie wanneer laas hy so lekker gevoel het nie ... Hy het lanklaas sy lyf so ’n lekker tyd gegee (E. Jason: Gerook2, 2015, 72). Die dames het behoorlik hul lyf ’n lekker tyd gegee op die dansvloer (Kuier, 10 Jul. 2019, 38 – byskr.).

Kommentaar

Republikein 2025-07-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer