Woord van die week

praatkassie s.nw., praatkassies. (skertsend; minder gebruiklik) Radio: Stoomenjin-liefhebbers sit vandeesweek oor teen die praatkassie (Beeld, 16 Okt. 1994, Plus, 4). Derduisende luisteraars was elke aand vasgeknel voor die praatkassie (Transv., 3 Nov. 1973, 4).

Kommentaar

Republikein 2025-06-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer