No Image Caption

Woord van die week

pellie-pellie b.nw. Iter. van pellie. Oorvriendelik, eie, of enigsins kruiperig, of wat van so ’n houding getuig.

• Ook byw.: Die twee voer onderlangs ’n gesprek en loop pellie-pellie voort (K. v.d. Merwe in Huisg., 16 Aug. 1974, 16).

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer