No Image Caption

Woord van die week

Mandy Rittmann
kewerkonstabel

s.nw. (streektaal) TARENTAAL: Tarentale vreet die kewers wat in mielielande aangetref word en word daarom dikwels kewerkonstabels genoem (Opgeteken in N.O. Vrystaat).

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer