Woord van die week
Masekin (ma-se-kin) s.nw., masekinnes of masekinners. (geselstaal): Iem. teenoor wie ’n ander of andere toegeneentheid en waardering voel vanweë ’n besondere kameraadskaplikheid of bepaalde persoonlikheidseienskappe en wie se geselskap en welsyn hy of hulle opsoek en bevorder; ook, iem. met wie jy saam dinge doen of ervarings meemaak.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie