Woord van die Week
Dwelmhond s.nw.
Hond wat opgelei is om dwelms uit te snuffel: Die tas was buitengewoon swaar en ’n dwelmhond het die kokaïen van sowat R12 miljoen uitgesnuffel (Beeld, 20 Mei 2013, E). Vgl. plofstofhond, snuffelhond.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie