No Image Caption

Woord van die week

Sanet Pearson
polfyntjie s.nw.

1. Geskenkie of voorwerp wat herinneringe aan iem. of iets na vore roep: Ek (gee) jou die dingetjies ... wat ek hét om te gee, lintjies en knopies en polfyntjies (K. Schoeman: Fakkellig, 1966, 161).

2. Pand

Kommentaar

Republikein 2025-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer