Woord van die week
tok s.nw., geselstaal, tokse (gew. i.d. mv.). (wsk. ‹Eng. togs, “sportdrag”, “sportklere”) Rugby- of sokkerstewel: Wag! ek wil net die veter van my tok vasmaak. (D. Retief in Taalg., Winter 2012, 46).
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie