No Image Caption

Woord van die week

Sanet Pearson
pokkel s.nw., pokkels; pokkeltjie.

Iemand wat redelik oorgewig en betreklik kort van postuur is: sin. kepokkel (verouderend), potjierol (dikw. skertsend; soms enigsins kwetsend).

Kommentaar

Republikein 2025-07-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer