No Image Caption

Woord van die week

Sanet Pearson
torra (tor-ra) s.nw., torras of soms torre. (geselstaal; skertsend) DONKIE: Die draaghout druk vas op die torras se nekke (A. Viljoen: Kwaads, 1985, 1).

Kommentaar

Republikein 2026-01-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer