Woord van die week
mooinooientjie s.nw. (streektaal) Bonkige vissie, Sarpa salpa (fam. Sparidae), tussen 5 en 10 cm lank, groen- of blouagtig a.d. bokant met goud- en silwerkleurige strepe van kop tot stert, het ’n klein bekkie met skerp tandjies, word veral vir aasvis gebruik en kom hfs. in rotsagtige kusstreke voor.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie