No Image Caption

Woord van die week

sabander (sa-ban-der) (verouderd)

I tw. Uitroep waarmee iemand beveel word om 'n ander persoon nie te pla nie of uit sy of haar pad te kom: Sabander! Jy's in die pad hier! ≈ Toe. Sabander. Voor ek slaan aan jou (C.J. Langenhoven: Werke II, 1956, 192).

Kommentaar

Republikein 2025-05-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer