Woord van die week
Ondeund, stout of vol kwajongstreke; sin. onhebbelik; onbruikbaar (geselstaal), onkans (streektaal), onkruidsig (geselstaal), onwettig (geselstaal): Fleurige waardinne (dans) ... na elkeen se pype ... van puntenerige sakemanne ... tot onnutsige kleingoed (Archimedes, Okt. 1988, 4 — advt.).
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie