No Image Caption

Woord van die week

Sanet Pearson
roesbolling s.nw., roesbollings. (streektaal)

1 Deurmekaar, wanordelike versameling of toestand: Ek (het) ... met groot mismoed ... die tuin gadegeslaan: ’n paar skeefgesakte terrasse, ...akkers vol kikoejoegras, ’n paar verwaarloosde hortensies ... ’n Regte roesbolling, het my ma gesê (A. Bouwer in Sarie, 22 Nov. 1972, 52).

2 Eenvoudige persoon.

3 Uitbundige, wilde partytjie.

Kommentaar

Republikein 2025-08-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer