Woord van die week
iets so stoot
Iets so voorhou of sê: Ek weet nie of die storie waar is nie, maar hul stoot hom so (Porterville). (Ook opgeteken in Vanrhynsdorp).
jou stoot aan
Jou vererg vir of te veel steur aan: Ou Piet stoot hom aan Joeka se voorbarigheid (T. Kotzé: Latjieboud, 1972, 35). By waardebepaling van die werk as poësie sal baie lesers hulle stoot aan die ... rou uitings wat ... aangetref word (F.E.J. Malherbe in O.E.B. 3, Sept. 1944, 115).
Verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).
www.wat.co.za

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie