Woord van die week
Woord van die week

Woord van die week

aftjop ww., het afgetjop. (geselstaal)

1 a Moeilike omstandighede verduur, erg benadeel word, sukkel of swaarkry: In die weermag, tydens 'n rugbyoefening aftjop. ≈ Nadat die eienaars van koerante dekades lank lekker pap geskep het toe dit gereën het, tjop koerante nou lekker af (Rapport, 11 Aug. 2013, E).

b Verloor, dikw. met 'n redelik groot verskil in punte, doele, lopies, of dergelike:

2 Doodgaan.

3 Druip.

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer