Woord van die week
stokkiesdraai (stok-kies-draai) ww., het stokkiesgedraai; byv. en byw. stokkiesdraaiende, stokkiesdraaiend. Ook stokkiesdraai. In enige opsig plig versuim, maar veral om sonder verlof v.d. skool of werk weg te bly: Luidens die verslag gaan sowat 40% van klastyd verlore omdat onderwysers stokkiesdraai (Die Burger, 20 Sept. 2017, E).
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie