Woord van die week
Woord van die week

Woord van die week

Omgesukkel b.nw., omgesukkelde; omgesukkelder, omgesukkeldste of meer omgesukkel, mees omgesukkelde.

(geselstaal) Selde ook omgesukkeld.

Agtermekaar, bedrewe, behendig of uitmuntend; sin. om (geselstaal), omgeëllie(geselstaal, omgekrap (geselstaal), omgemoer (plat; minder gebruiklik): Die ouer lede van Crusaders vertel dat Jimmy op sy dae ’n omgesukkelde senter was (Vaderland, 28 Mei 1969, 29).

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer