ʼn Warm Santa Ana-wind en ʼn treurige fado

Ronelle Rademeyer
“Kom in,” sê die vrou toe sy die swaar houtdeur vir my oopmaak.Die warm bergwind waai my saam met haar woorde en ʼn skep woestynsand tot in die ruim voorportaal, wat byna tot
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer