Tannie Annie se blomtuin

Ek sê maar net 30 jaar gelede
Mandy Rittmann
Tannie Annie laat my dink aan ’n tuin vol blomme. Kleurvol. Uitnodigend. Jy soek ’n rede om daar te kuier. En lank nadat jy daar was, omring die geur jou steeds.Ek het haar een
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer