Placido Hilukilwa
Placido Hilukilwa

Sondes van gesindheid

Ek sê maar net 30 jaar gelede
Mandy Rittmann
Placido Hilukilwa – Wie kan my tog oortuig dat die misdaadsyfer besig is om te daal as inbrekers reeds twee keer in een maand – en dit is nog nie die einde van die maand nie – op my buurman se huis toegeslaan het!

En dieselfde dief het ’n klein radio uit my sitkamer gesteel – helder oordag! Dit natuurlik sonder dat iemand hom/haar gesien het. . .

Sommige mense redeneer dat die misdaadsyfers ná onafhanklikwording eintlik “nie gestyg het nie”, maar dat dit net so voorkom omdat meer mense nou vry voel om selfs die geringste misdaad by die polisie aan te meld.

Ongelukkig vir dié mense kan hulle nie dié denkrigting vir langer as vyf minute ononderbroke verdedig nie. Want sien, hulle moet tog in ag neem dat talle mense herhaaldelik misdaadslagoffers is – soveel keer dat hulle dit nie eens meer nodig ag om elke voorval by die polisie aan te meld nie.

“Dit help nie.”

Nou moet ek eers seker maak dat ons almal op dieselfde golflengte is. Misdaad is nie net die oortreding van ’n wet nie, maar sluit ook die onregstreekse misdaad in wat tot regstreekse misdaad kan lei: luiheid kan tot diefstal, huisbraak en roof lei; dronkenskap lei tot verkragting, aanranding en moord; oneerlikheid tot bedrog en korrupsie.

Ek wens dit was moontlik om ’n toepaslike wet uit te vaardig om mense wat onregstreekse misdaad gepleeg het, te straf. Ongelukkig is dit onmoontlik om die sondes van gesindheid na te speur en dus ook te straf.

Net soos die regering, kan ’n ouer, ’n broer of ’n suster mos nie sy/haar familielid dwing om vir homself te werk of om eerlik te wees nie – netnou ontheilig hy sy/haar vryheid!

Dit was egter nie so in die tyd van Stalin se heerskappy in Rusland nie. Hy het in Junie 1937 ’n wet afgekondig waarvolgens familielede van enige Sowjet-oor-loper tot ballingskap in Siberië gevonnis word – al het hulle niks geweet van dié se voorneme om homself aan die vyand oor te gee nie.

Alle familielede van ’n KGB-oorloper is destyds volgens ’n ander Sowjet-dekreet tot tien jaar tronkstraf gevonnis, maar as hy staatsgeheime aan die vyand geopenbaar het, was die kans goed dat sy familielede tereggestel sou kon word.

Ek stel nie ’n soortgelyke wet voor om misdaad hier te lande te bekamp nie, want wetsgehoorsame burgers, wat deur so ’n wet beskerm moet word, sal heel waarskynlik so ’n wet teenstaan. Ek ook.

lemand het op ’n muur in Katutura geskryf: “No more drugs and alcohol, dagga only. Viva Rastas.”

Dit is egter ook nie die oplossing nie.

– 17 Mei 1994

Kommentaar

Republikein 2024-07-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: NovaVit Griffons 15 vs 64 DHL Western Province | Hollywoodbets Sharks XV 21 vs 31 Airlink Pumas | Vodacom Bulls 25 vs 13 Toyota Cheetahs XV | Fidelity ADT Lions 25 vs 13 Suzuki Griquas Rugby World Cup U20: England U20 21 vs 13 France U20 | Australia U20 6 vs 14 Argentina U20 | Ireland U20 24 vs 38 New Zealand U20 | Italy U20 13 vs 24 Georgia U20 | Wales U20 31 vs 47 South Africa U20 | Spain U20 24 vs 19 Fiji U20 Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 34° Eenhana: 13° | 34° Oshakati: 14° | 32° Ruacana: 14° | 33° Tsumeb: 17° | 30° Otjiwarongo: 11° | 29° Omaruru: 12° | 30° Windhoek: 8° | 25° Gobabis: 8° | 30° Henties Bay: 11° | 17° Wind speed: 16km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:00, High tide: 04:01, Low Tide: 22:27, High tide: 16:30 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 15km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:58, High tide: 03:59, Low Tide: 22:25, High tide: 16:28 Walvis Bay: 10° | 20° Wind speed: 17km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:58, High tide: 03:58, Low Tide: 22:25, High tide: 16:27 Rehoboth: 9° | 27° Mariental: 10° | 27° Keetmanshoop: 9° | 24° Aranos: 9° | 28° Lüderitz: 11° | 19° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 11° | 27° Lubumbashi: 13° | 31° Mbabane: 12° | 23° Maseru: 3° | 19° Antananarivo: 12° | 25° Lilongwe: 16° | 30° Maputo: 17° | 24° Windhoek: 8° | 25° Cape Town: 9° | 15° Durban: 13° | 21° Johannesburg: 12° | 22° Dar es Salaam: 21° | 31° Lusaka: 16° | 30° Harare: 14° | 27° Currency: GBP to NAD 23.53 | EUR to NAD 19.86 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.26 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.28 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 872.64 | USD to BWP 13.58 | USD to EGP 48.36 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1584.2 | USD to ZAR 18.26 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1757.83 Down -0.25% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13623.01 Up +0.20% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28783.24 Up +0.45% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9380.4 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 391.98/OZ DOWN -0.0081 | Copper US$ 4.19/lb DOWN -0.0139 | Zinc US$ 2 743.30/T DOWN -1.55% | Brent Crude Oil US$ 82.76/BBP DOWN -0.0071 | Platinum US$ 944.71/OZ DOWN -0.0261 Sport results: Currie Cup: NovaVit Griffons 15 vs 64 DHL Western Province | Hollywoodbets Sharks XV 21 vs 31 Airlink Pumas | Vodacom Bulls 25 vs 13 Toyota Cheetahs XV | Fidelity ADT Lions 25 vs 13 Suzuki Griquas Rugby World Cup U20: England U20 21 vs 13 France U20 | Australia U20 6 vs 14 Argentina U20 | Ireland U20 24 vs 38 New Zealand U20 | Italy U20 13 vs 24 Georgia U20 | Wales U20 31 vs 47 South Africa U20 | Spain U20 24 vs 19 Fiji U20 Weather: Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 34° Eenhana: 13° | 34° Oshakati: 14° | 32° Ruacana: 14° | 33° Tsumeb: 17° | 30° Otjiwarongo: 11° | 29° Omaruru: 12° | 30° Windhoek: 8° | 25° Gobabis: 8° | 30° Henties Bay: 11° | 17° Wind speed: 16km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:00, High tide: 04:01, Low Tide: 22:27, High tide: 16:30 Swakopmund: 12° | 15° Wind speed: 15km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:58, High tide: 03:59, Low Tide: 22:25, High tide: 16:28 Walvis Bay: 10° | 20° Wind speed: 17km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:58, High tide: 03:58, Low Tide: 22:25, High tide: 16:27 Rehoboth: 9° | 27° Mariental: 10° | 27° Keetmanshoop: 9° | 24° Aranos: 9° | 28° Lüderitz: 11° | 19° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 9° | 18° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 11° | 27° Lubumbashi: 13° | 31° Mbabane: 12° | 23° Maseru: 3° | 19° Antananarivo: 12° | 25° Lilongwe: 16° | 30° Maputo: 17° | 24° Windhoek: 8° | 25° Cape Town: 9° | 15° Durban: 13° | 21° Johannesburg: 12° | 22° Dar es Salaam: 21° | 31° Lusaka: 16° | 30° Harare: 14° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.53 | EUR to NAD 19.86 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.26 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.69 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.28 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.95 | USD to AOA 872.64 | USD to BWP 13.58 | USD to EGP 48.36 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1584.2 | USD to ZAR 18.26 | USD to ZMW 25.9 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1757.83 Down -0.25% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13623.01 Up +0.20% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28783.24 Up +0.45% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9380.4 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 391.98/OZ DOWN -0.0081 | Copper US$ 4.19/lb DOWN -0.0139 | Zinc US$ 2 743.30/T DOWN -1.55% | Brent Crude Oil US$ 82.76/BBP DOWN -0.0071 | Platinum US$ 944.71/OZ DOWN -0.0261