Oumas is nie altyd oud nie

Ek sê maar net 30 jaar gelede
Thia Weck
Thia Weck – Kom toe mos nou die dag ’n ding agter. Daar is baie oumas in dié wêreld wat myle ver is van ’n kuise, snoesige tantetjie met mosbolletjie-wange en ’n knypbril
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer