Onderwysrubriek
Onderwysrubriek

Onderwys – Is hulle werklik anders?

Godfrey Kleinhans
Een van die areas in ons samelewing wat nog onbevredigend gehanteer word en uitdagings aan ons stel, is die van die LGBTI (Lesbian, Gay, Bisexual, Trans and Intersex)*-gemeenskap. Die polarisering van ons gemeenskap is duidelik as gevolg hiervan. Die groep wat gekant is teen die insluiting van die LGBTI-groep in die normale handel en wandel van die lewe, kan wissel van gematig tot uiters aggressief. Dan is daar nog die agnostici vir wie dit eintlik nie belangrik is of saakmaak nie.

Tydens my gedurige soeke na resente en relevante stof oor onderwys, het ek op ’n interessante stuk navorsing deur ’n Unesco-groep oor die LGBTI-vraagstuk afgekom. Die titel is nogal interessant,”Don’t look away! No place for exclusion of LGBTI students”. Volgens hierdie navorsing is die situasie tans ver van bevredigend.

In die lig daarvan dat onderwys die gedurige verbetering van ons samelewing ten doel het, streef die meeste lande na die realisering van inklusiewe onderwys teen die jaar 2030.

Dit beteken alle leerlinge en studente moet ongeag ras, kultuur, godsdiens, sosiale status en gestremdhede die geleentheid gegun word om hulle volle potensiaal te bereik en uit te leef. Ongelukkig en direk in lyn met demokratiese grondwette is die lede van die LGBTI-gemeenskap al gewoond daaraan om uitgesluit te word. Hierdie euwel begin in die meeste lande reeds in die primêre skool.

LGBTI-leerlinge word gereeld geterg en beledig wat maklik oorgaan in boelie en geweld. Dit het lae prestasie- en aspirasievlakke tot gevolg. Afwesigheid en voortydige skoolverlating is algemeen waar dit gebeur.

Onderwysministeries weet van hierdie kinders se trauma en reik pragtige beleidsrigtings uit, maar is traag om doeltreffende intervensies en voorkomingsmaatreëls te implementeer.

Dit was nie maklik vir die Unesco-groep om data oor die boelie en geweld teen LGBTI-leerlinge te bekom nie. Baie van hierdie leerlinge was traag om met die groep te gesels (of om aan skoolhoofde te rapporteer) uit vrees vir verdere stigmatisasie.

Verder is daar min onderwysministeries wat hierdie tipe van data inwin. Die data wat die Unesco-groep kon kry, dui dat 42% van LGBTI-leerlinge verneder, geterg, beledig en gedreig word as gevolg van seksuele oriëntasie. Een van die uiters negatiewe bevindings is dat 37% van leerlinge baie onveilig in veral Arabiese en Sub-Sahara-skole voel.

Die groep het gevind hierdie tipe gedrag teenoor LBGTI-leerlinge is algemeen. In Turkye het 67% gerapporteer dat erg teen hulle gediskrimineer word en LGBTI-leerlinge kan in Nieu-Seeland (nogal die tuiste van my geliefde All Blacks) verwag dat hulle drie keer meer geboelie en getreiter sal word as hul eweknieë. Hierdie tendense is gevind in die VSA (grootste demokrasie) en in die EU-lande. In baie gevalle is insidente van boelie, dreigemente en beledigings nooit ondersoek of aangespreek nie.

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement is tans besig met ’n School Gender Policy wat ten doel het om skole meer inklusief te maak en om LGBTI-leerlinge te ondersteun. Dit is deur die LGBTQ-groep geïnisieer en word deur die National Professional Teachers’ Organization of South Africa (Naptosa) ondersteun.

Die African Christian Democratic Party is die enigste politieke party wat dit in die stadium teenstaan. Ons Grondwet staan dieselfde regte toe aan sy inwoners en ons weet ook dat ons onderwysministerie oor pragtige beleidsrigtings beskik om inklusiwiteit te bevorder, Maar, geskied dit werklik in die praktyk? (Dit word ook die Lesbian, Gay, Bi-Sexual, Transgender and Queer genome) –[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.1 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.31 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.81 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.83 | USD to KES 129.73 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.31 | USD to ZMW 25.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 374.57/OZ UP +0.79% | Copper US$ 4.87/lb DOWN -0.0022 | Zinc US$ 3 021.00/T UP 0.99% | Brent Crude Oil US$ 82.34/BBP DOWN -0.01 | Platinum US$ 1 051.63/OZ UP +0.75% Sport results: Premier League: Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal LaLiga: Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 12° | 30° Rundu: 11° | 29° Eenhana: 14° | 31° Oshakati: 14° | 30° Ruacana: 14° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 11° | 26° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 19° | 34° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SE, Low tide: 03:18, High tide: 09:17, Low Tide: 15:19, High tide: 22:12 Swakopmund: 19° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:15, Low Tide: 15:17, High tide: 22:10 Walvis Bay: 23° | 35° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SW, Low tide: 03:16, High tide: 09:14, Low Tide: 15:17, High tide: 22:09 Rehoboth: 13° | 26° Mariental: 16° | 28° Keetmanshoop: 19° | 28° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 16° | 29° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 15° | 28° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 25° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 14° | 27° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 25° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.1 | EUR to NAD 19.88 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.31 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.81 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 46.83 | USD to KES 129.73 | USD to NGN 1498 | USD to ZAR 18.31 | USD to ZMW 25.6 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13501.46 Down -0.29% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25339.77 Down -0.16% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 374.57/OZ UP +0.79% | Copper US$ 4.87/lb DOWN -0.0022 | Zinc US$ 3 021.00/T UP 0.99% | Brent Crude Oil US$ 82.34/BBP DOWN -0.01 | Platinum US$ 1 051.63/OZ UP +0.75%